To improve the appearance of this website please Click here to download Adobe Flash Player

Tuisblad

12 April 2013 / 07                              

Geagte Ouer 
 

1.     KLERE

Ons vra asseblief mooi dat ALLE klere, kosblikke, tasse en skoolitems DUIDELIK gemerk sal word.  Verlore items word net soveel makliker opgespoor en raak ook minder weg.  Baie dankie

 

2.     PANTONIME
Ons Pantonime-opvoering vind plaas 18 April 2013.  Besprekings kan by die kantoor gedoen word.  R60 per volwassene en R30 per kind.  Daar sal ook ‘n pouse wees waartydens verkope sal plaasvind. 
 

3.     BELANGRIKE DATUMS

OUERAAND                 :           22 APRIL  2013 OM 17:00      

 

4.     OEFENPROGRAM

Hiermee die oefenprogram vir die Tweede Kwartaal. 

 

SPORT

TYD

DAG

AFRIGTER

H/S Rugby

15:30 – 17:00

Ma, Di en Do

W Conradie en J Mileham

B Buitendag

Tennis L/S

13:45 – 14:30

Di

Mev M Botma

Tennis H/S

15:00 – 16:00

Wo

Mev T Khats

Tennis Gr 1-3

13:15 – 14:00

Ma

Mev M Botma

Bulletjies en o/9 Rugby

13:15 – 14:00

Di en Do

Mnr K Jordaan

Rugby o/11 en 0/13

14:30 – 15:30

Di en Do

Mnr H Goosen en Mnr J Venter

Netbal o/7 en o/9

13:15 – 14:00

Di en Do

Mev A Jordaan en Mev M Strydom

Netbal H/S

14:30 – 15:30

Ma, Di en Do

Mev J van Greuning

Netbal L/S

15:30 – 16:30

Ma, Di en Do

Mev M Steenkamp en Mej M Hugo, Mev L Janeke

Hokkie Meisies

15:30-17:00

Di en Do

Mnr D Flynn

Hokkie Seuns

14:30-15:30

Di en Do

Mev N van der Westhuizen

Gholf

14:00 – 15:00

Ma en Do

Mnr Le Roux (Gholfklub)

 

5.     HOENDERS
Heel hoenders kan bestel word teen R36 per hoender.  Bestellings en betalings kan by skoolkantoor geskied.

 

6.     KWARTAALPROGRAM
Aangeheg die kwartaalprogram.  Let asb op dat daar dalk veranderings kan kom.  Wysigings sal d.m.v. sms’e en nuusbriewe geskied.


HET JY GEWEET

“Die wonderlike reis wat vandag begin, is net moontlik wanneer ons bereid is om gister vaarwel te roep.”  Steve Maraboli

Dit is met leedwese dat ons van Anroux Cooper se afsterwe verneem het.  Hy was ‘n skrander leerder en ons bid die familie berusting toe.

Besoek gerus ons webwerf:  www.viljoenskroonskool.co.za

 

WJN KIESSIG              

SKOOLHOOF