To improve the appearance of this website please Click here to download Adobe Flash Player

Hier is solank 'n paar fotos van die Mielieman 2013.

Open met vuurwerke en

Vuurblaser


en

Almal Het gehelp!

Die leerders


en onderwysers

 

Die saal het pragtig gelyk, baie dankie aan die dames.

Petrus Roux, voorsitter van Beheerliggaam, verwelkom almal.

Gaste kuier buite

 

Die groep Navy redd het 'n puik vertoning gehad. 

Navy redd

 

Baie geluk aan die prys wenners o.a:

 

Retus Botha en JP Meintjies

 

Bog Venter

Peet Botha

Toit en Hettie Brink

Theunis Potgieter

 

Ilze Roux van Gunston Roux wen die Mauritius vakansie

 

Groot wenner van R100 000 se Monsanto saad, was Henkie Venter met 10.44 ton per ha. Baie geluk!! Henkie en Xeldine

Hou ons webwerf dop vir nog fotos!!!