To improve the appearance of this website please Click here to download Adobe Flash Player

SKOOLLIED

Waar ryke sandveld bodem
Groen mielielande voed
Verrys ons alma mater
Wat trou haar jeug behoed

Sy leer ons dat die arbeid
Die hoogste vreugde bring
So kweek sy seuns en dogters
Wat naaste diens besing

In ruil gee ons die beste
Wat hart en spier kan bied
Kom laat ons werk en strewe
En in ons hart die lied

Labor Corona, labor corona
Labor corona vitae
Kom laat ons werk
Kom laat ons streef

Labor corona vitae - C J Langenhoven